Resepte

Gebakte, geposjeerde pere met ‘n gemmer frummel bo-laag

Ek het jare terug eenkeer geposjeerde pere by vriende ge-eet en ek was aangenaam verras met hoe ‘n heerlike poeding dit is. Kombineer hierdie met ‘n tipe peerfrummelpoeding en jy het ‘n heerlike nagereg. Die geure van die gereg werk verskriklik goed saam en as jy dit bedien met crème fresh, dan is dit absoluut… Continue reading Gebakte, geposjeerde pere met ‘n gemmer frummel bo-laag