Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Afmeet van Bestandele

Wanneer jy bak, weeg eerder jou bestandele af as om dit te meet met ‘n maatkoppie of maatbeker.  Indien daar nie ‘n kombuis skaal beskikbaar is nie en jy moet die bestandele afmeet, is dit beter om dit in die maatkoppie te skep of te gooi as om dit met die maatkoppie uit die houer of pak te skep.  Met skep is die bestandele (soos meel) gewoonlik meer gekompakteer en gebruik jy dus meer as nodig.

NB, NB, NB….  Bak is ‘n wetenskap!  Meet ALTYD alles af, moenie raai of skat nie.  In die meeste gevalle as gebak nie reg uitkom nie, is dit omdat die bestandele nie reg afgemeet is nie.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s