Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Eiers 2

Eiers skei makliker as hulle koud is.  Die membraan rondom die eiergeel breek nie so maklik as die eier koud is nie.  Tensy dit anders gemeld word, moet eiers wel altyd teen kamer-temperatuur gebruik word in gebak.  Die oplossing is om die eiers te skei voor jy enigiets anders doen, dit dan te laat staan terwyl jy die res van jou bestandele regkry en begin met die resep.  Die eiers behoort dan kamer-temperatuur bereik het teen die tyd wat jy hulle moet gebruik.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s