Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Afweeg op ‘n skaal

Indien jy bestandele op ‘n kombuisskaal moet afweeg, plaas ‘n stuk kleef plastiek op die bak van die skaal voor jy die bestandele daarin gooi.  Dit help spaar op opwas en help ook as jy meer as een tipe droeë bestandeel moet afmeet en nie tyd het tussen-in om te wag dat die skaal se bak eers droog word nadat dit gewas is nie.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s