Kombuis Wenke · Uncategorized

Kombuiswenk: Voorverhit van die oond

As jy ‘n oond moet voorverhit, stel die oond sowat 5°C warmer as wat die resep spesifiseer.  Sodra die oond oopgemaak word om die gebak of gereg in te sit verloor dit van die hitte.  Sodra die gebak of gereg dan in die oond is kan die oond afgedraai word na die voorgeskrewe temperatuur volgens die resep.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s