Kombuis Wenke

Kombuiswenk: Koek versier 1

As jy ‘n koek wil versier maar die koek gly rond of skuif rond op die bord is daar ‘n maklike oplossing.  “Plak” die koek vas op die bord met ‘n klein bietjie van die versiersuiker.  Met ander woorde… sit ‘n klein bietjie van die versiersuiker in die middel van die bord en plaas die koek bo-op dit en so keer jy dat die koek rond kan beweeg.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s