Gedagtes · Uncategorized

Vertaling na Engels

Ek is baie life vir Afrikaans.  Dis die taal waarin ek droom en bid.  Dis die taal waarin ek my diepste hartsbegeertes kan uidruk en dis die taal waarin ek leer mens word het.  In ‘n tyd waar alles baie Engels is het ek doelbewuste besluit gemaak om my blog in Afrikaans te skryf.  Dis die taal waarin ek doodeenvoudig die maklikste gaan kan verduidelik wat om te doen in die kombuis.

Saying that though… het ek ook heelwat vriende wat nie so ‘n goeie begrip het van Afrikaans nie.  Ek is gevra of ek dalk sal omgee om net die resep deel (en dan spesifiek die bestandele lys) te vertaal na Engels toe.  Ek het toe ingestem en ek gaan dan nou voortaan die resep onderaan elke publikasie in Engels ook gee.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s