Kombuis Wenke

Kombuiswenk: Koek versier 2

As jy woorde op ‘n koek moet skryf is die gevaar daar dat jy die woorde nie reg spasieër nie en dan nie al jou woorde inpas nie of daar is ‘n te groot opening aan die einde.  Dit kan vermy word deur ‘n klein bietjie beplanning.  Begin in die middel van die koek met die middelste letter van wat jy ookal moet skryf.  Skryf dus eers op ‘n stuk papier neer wat jy wil skryf op die koek.  Werk dan uit watter letter kom in die middel (middel van links na regs en bo na onder).  Skryf daardie letter eerste in die middel van die koek en vul dan aan met die res van die letters weerskante van daardie eerste geskryfde letter.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s