Kombuis Wenke

Kombuiswenk: skil knoffel maklik

Hierdie wenk het ‘n vriendin van my se broer een keer vir ons gedemonstreer en dit werk goed!  Dis ‘n maklike manier om ‘n klompie knoffel gelyk te skil sonder dat jou hande vir weke daarna nog na knoffel ruik.

Sny die onder kant van die knoffel af…die dikker kant wat aan die huisie vassit.  Sit nou al die knoffel-huisies in ‘n keramiek-bakkie.  Plaas nog ‘n bakkie bo-oor en druk nou die bakkies styf teen mekaar vas.  Skud die bakkies vining en hard.  Die knoffel se skille behoort meestal los te kom.  (daar mag dalk nog so een of twee stukkies vassit wat jy sal moet aftrek.)

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s