Kombuis Wenke

Kombuiswenk: Hou kruie varser vir langer

So jy koop ‘n pakkie kruie by die winkel (omdat jy dit in ‘n resep moet/wil gebruik)…en dan gebruik jy so drie takkies en jy sit met die res van die pakkie.  Nou ok, dit het net R8 gekos, maar dit voel altyd vir my na ‘n redelike vermorsing om dit nie te kan opgebruik nie.  Toe het ek op twee wenke afgekom wat nogals lekker werk…

  • Versnipper die kruie en plaas dit dan in ysblokkie-houers en bedek met olyfolie.  Vries dit dan hard so.
  • Was die kruie en maak dan bondels daarvan.  Plaas in ‘n plastiek sakkie wat kan seel en vries dit in die vrieskas.  As jy dit wil gebruik haal dit uit en sny dit en sodra dit die warm pan tref sal dit weer ontdooi.
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s