Kombuis Wenke

Kombuiswenke : Amerikaanse hoeveelhede

Hierdie inligting is redelik maklik beskikbaar op die internet, maar ek wou dit alles op een plek hê om die naslaanwerk te vergemaklik.

  • In Amerikaanse resepte praat hulle gereeld van ‘a stick of butter’… 2 ‘sticks of butter’ = 1 koppie botter = 230g botter
  • 1 ‘fluid ounce’ (aangedui met ‘n fl oz) = 2 eetlepels = 6 teelepels
  • 1 ons (ounce of oz) = 28g  (3.5oz = 100g)
  •  1 pond = 450g
  • 1/4 pint = 125 ml = 1/2 koppie

 

Volgende week sal ek ‘n paar algemene bestandele wat in hul resepte voorkom wat ek al raakgelees het verduidelik wat dit is of wat ons in Suid Afrika kan gebruik as plaasvervangers.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s