Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Vleis ontvries

Vandag se wenk is te danke aan ‘n ingeneur.  Die ingeneur is wel ook baie lief vir vleis en braai, so die wenk is beide gebasseer op wetenskap en het die voordeel dat dit vleis vinniger en beter ontvries.  Ons ken almal daai gevoel van “ek het vergeet om die vleis betyds uit die vrieskas uit te haal”.  Daar is gewoonlik ‘n paar maniere om dan die vleis vinniger te ontvries, maar party metodes (bv die mikrogolf oond) loop die gevaar om die smaak en/of die tekstuur van die vleis te benadeel.

Wat wel werk is om die vleis op ‘n aluminium oppervlak te laat lê… en ons almal het sulke oppervlakte in ons huise…die afloop (of “draining-board”) van jou wasbak.  Aluminium is ‘n goeie geleier van hitte en sal beslis jou vleis vinniger laat ontdooi as om dit net op ‘n bord of hout-snyplank te laat lê.

Advertisements

One thought on “Kombuiswenk : Vleis ontvries

  1. I often put the frozen meat into an airtight freezer bag and pop it into cold water in the sink. It defrosts gently, but still quite quickly, in about 1-2hrs depending on the weight.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s