Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Deksels wat deksels moeilik oopmaak

Ek het ‘n beroep waar ek baie my hande gebruik, so ek het dus redelike sterk hande.  Maar selfs ek sukkel soms om ‘n deksel los te draai op sekere potjies.  Hier is ‘n paar handige idees oor hoe om dit makliker te maak…

  • As dit ‘n metaal deksel op ‘n glas pot is, gooi ‘n bietjie kookwater in ‘n vlak bakkie.  Laat die pot dan onderstebo in die kookwater staan vir ‘n minuut of twee.  Die hitte behoort die metaal te laat uitsit wat die dan makliker maak om los te draai.
  • Dit help ook om die deksel met ‘n klam lap vas te gryp om dit makliker te laat draai.
  •  Om ‘n ekstra “non-slip” area te vorm op die pot se deksel kan dit help om ‘n breë elastiese rekkie om die deksel te plaas.  (die rekkie moet styf pas)
  • Dit help ook om die rand van die deksel liggies ‘n paar keer op ‘n harde oppervlak soos die vloer te tik.  Dit laat soms ‘n bietjie lug inkom tussen die potjie en die deksel wat dit dan makliker laat losdraai.  Pasop net om nie die potjie te hard te tik en dit te breek nie.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s