Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Hoe om blaarslaai te stoor

Vandag se kombuiswenk het ek by my ma geleer.  Sy glo baie vas in hierdie een en ek moet sê dit werk regtig nogals goed.  As jy blaarslaai langer wil laat hou in die yskas moet jy dit dadelik na jy dit gekoop het uit die plastiek omhulsel haal en in ‘n bruin papiersak bêre.  As jy nie ‘n bruin papiersak het nie werk ‘n vel koerantpapier net so goed.  Die rede hoekom dit so goed werk is omdat die papier die vog absorbeer wat op die blaarslaai sit en / of vorm.  Deur die blare dus droog te hou keer dit dat die blare vrot.  Dit werk ook goed vir goed soos tamaties en wortels.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s