Kombuis Wenke

Kombuiswenk : om kerswas uit kershouers te kry

Image result for images of candle wax (foto van lmb-supplies.co.uk)

Ek besef kerswas is nou nie regtig ‘n “kosserige” probleem nie, maar dis tog iets wat kan bydra tot ‘n heerlike maaltyd (kerslig…atmosfeer en so..).  As die kerswas vassit in ‘n glashouer is dit eintlik heel eenvoudig om die was uit te kry.  Plaas eenvoudig die houer in die vrieskas.   Los dit so 30 na 60 minute.  Jy dop dan eenvoudig die houer om en klop op die boom van die houer.  Hierdie proses werk veral goed waar ‘n dikkerige kers tot aan die einde onder in ‘n mooi glasie gebrand het en die was sit dan onderin vas.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s