Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Om deeg te help rys

Die gevaar is altyd daar dat brooddeeg nie wil rys in die koue nie.  Veral in die winter in die kaap as die son nie skyn nie is dit ‘n groot moontlikheid dat deeg nie wil rys nie omdat dit te koud is.  Die oplossing is maklik…gebruik ‘n warmwatersak!  Maak eenvoudig die deeg in die knie-bak toe onder ‘n kombers saam met ‘n warmwatersak en die deeg sal heerlik rys.

Image result for images of rising dough (foto vanaf kingarthurflour.com)

Dis ook wel belangrik om te let daarop dat die gis nie verslaan het nie en ook dat die water wat jy gebruik om die deeg aan te maak nie te warm is nie…as die water te warm is dan sal die hitte die gis doodbrand.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s