Kombuis Wenke

Kombuiswenk : Perfekte pasta

Related image

Pasta kook is een van daardie dinge wat meeste mense dink is baie eenvoudig om te doen en dan baie keer nie heeltemal goed regkry nie.  Hier is ‘n paar wenke vir pasta kook wat ‘n groot verskil kan maak.

  • Sout jou water ordentlik voor jy die pasta ingooi.  Dis baie belangrik dat die water waarin jy die pasta kook genoeg sout in het sodat die pasta van binne af as’t ware genoeg sout in kry.
  • Moenie jou pasta pap kook nie!  Dis seker die mees algemene fout wat mense met pasta maak.  Pasta moet “al dente” wees…dit beteken letterlik, “op die tand”.  M.a.w. jy moet nog die pasta kan byt en hy moenie sagpap wees nie.  Pasop veral hiervoor as jy ‘n dis maak waar die pasta nog moet bak ook.  Jamie Oliver het in een van sy boeke geskryf dat pasta 9 minute lank moet kook.  Ek volg nogals hierdie reël vir gewone wit pasta. (Volgraan pasta vat langer.)
  • Moenie al die water dreineer waarin jy die pasta kook nie.  Hou van dit eenkant.  Dis perfek om pasta sous wat te dik of klonterig is te verdun en glad mee te maak.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s