Resepte

Paprika Hoenderborsies

Paprika word gemaak deur lug-gedroogte soetrissies fyn te maal (‘n spesifieke varieteit). Dit word veral vereenselwig met Hongaarse kookkuns. Dit is eintlik oorspronklik in Meksiko verbou en is in die 16de eeu uitgevoer Spanje toe. Vandag kom die geurmiddel regoor die wêreld voor in verskeie vorme. Die plant wat oorspronklik in die vervaardiging van die… Continue reading Paprika Hoenderborsies