Groente / Vegetables · Resepte

Gebakte Blomkool / Baked Cauliflower

Vroeer hierdie jaar het ek deelgeneem aan ‘n interressante gesprek by die werk rakende vegetariese disse.  Op daardie stadium was ek besig met ‘n Daniel vas (wat basies behels dat jy amper net groente en vrugte eet) en toe een van my kollegas noem hoe lekker ‘n heel gebakte blomkool is, besluit ek daar en… Continue reading Gebakte Blomkool / Baked Cauliflower

Gebak / Baked goods · Groente / Vegetables · Uncategorized

Murgpampoen, uie en feta pizza / Babymarrow, onion and feta pizza

Januarie maand is altyd ‘n maand van nuwe beginne…nuwe voornemens…nuwe ondernemings om gesond te eet! Dis dan altyd ‘n goeie idee om ‘n paar resepte te hê wat maklik is om te maak, gesond is en nog boonop lekker is ook. Hierdie resep is een so ‘n resep. Ek het die idee om gekoopte “wraps”… Continue reading Murgpampoen, uie en feta pizza / Babymarrow, onion and feta pizza

Groente / Vegetables

Rooi kerrie pampoen en patat / Red curry pumpkin and sweet potato

Hierdie resep het ek die eerste keer ge-eet by ‘n goeie vriendin se huis, Esma Marnewick. Sy het dit gemaak vanaf ‘n resep wat in die Pick en Pay resepte boekie van Julie hierdie jaar was. Dit was heerlik en perfek saam met die braai waarvoor sy dit gemaak het. Ek het die resep so… Continue reading Rooi kerrie pampoen en patat / Red curry pumpkin and sweet potato