Gebak / Baked goods · Nagereg / Pudding · Resepte

Granadilla Kaaskoek / Passion Fruit Cheesecake

Ek het so week terug ‘n hele sak vol grenadella’s by ‘n vriendin van my gekry en een van die goed wat ek toe met die oorvloed maak is ‘n kaaskoek.  Ek het voorheen al hierdie kaaskoek gepubliseer op die blog, maar hier is hy weer…want hy is net so erg lekker!!   Hierdie kaaskoek… Continue reading Granadilla Kaaskoek / Passion Fruit Cheesecake

Nagereg / Pudding · Uncategorized

Steri-stumpie sjokolade mousse / Chocolate mousse

Hierdie is een van daai resepte wat een van my vriendinne een dag op die internet iewers gesien het en toe van daar af hoor ek net die heeltyd van hierdie resep wat so dekadent lyk en wat almal graag wil maak. Ek gaan soek toe die resep…en ek moes dit toe natuurlik probeer maak.… Continue reading Steri-stumpie sjokolade mousse / Chocolate mousse