Resepte

Paprika Hoenderborsies

Paprika word gemaak deur lug-gedroogte soetrissies fyn te maal (‘n spesifieke varieteit). Dit word veral vereenselwig met Hongaarse kookkuns. Dit is eintlik oorspronklik in Meksiko verbou en is in die 16de eeu uitgevoer Spanje toe. Vandag kom die geurmiddel regoor die wêreld voor in verskeie vorme. Die plant wat oorspronklik in die vervaardiging van die… Continue reading Paprika Hoenderborsies

Resepte

Grondboontjiebotter “rocky road” blokkies

Foto van taste.com.au (my eie foto het nie so goed uitgekom nie ) Op ‘n onlangse toer padlangs na Stilbaai het ‘n vriendin van my ‘n besonderse lekker knibbel-happie gekoop. Dit het springmielies ingehad en karamel en sjokolade. Intussen speel ek al ‘n rukkie met die idee van ‘n effens aangepaste weergawe van die Amerikaanse… Continue reading Grondboontjiebotter “rocky road” blokkies