Uncategorized

Turkse Hoender Frikkadelle / Turkish Chicken Meatballs

‘n Vriendin van my ma het altyd gesê ‘n frikkadelletjie smaak lekkerder as hy eers gery het.  Ek onthou baie goed dat my ma frikkadelletjies en hardgekookte eiers gemaak het vir padkos…dis voor die tyd dat daar orals padkafee’s en stalletjies was waar jy kon kos koop. Hierdie resep is so ‘n effense variasie op… Continue reading Turkse Hoender Frikkadelle / Turkish Chicken Meatballs