Gebakte Aartappelskyfies / Baked Potato Crisps
Ek het ‘n groot swak plek vir ‘n aartappelskyfie…die soort wat jy in ‘n pakkie koop. Wat ons chips noem en die Britte crisps. Ek het dus al voorheen gesoek vir ‘n resep om ‘n meer gesonder weergawe te kan maak. Voor ek hierdie resep gee voel ek ek moet net wel mense waarsku…hierdie resep… Continue reading Gebakte Aartappelskyfies / Baked Potato Crisps