Groente / Vegetables · Resepte

Gebakte Blomkool / Baked Cauliflower

Vroeer hierdie jaar het ek deelgeneem aan ‘n interressante gesprek by die werk rakende vegetariese disse.  Op daardie stadium was ek besig met ‘n Daniel vas (wat basies behels dat jy amper net groente en vrugte eet) en toe een van my kollegas noem hoe lekker ‘n heel gebakte blomkool is, besluit ek daar en… Continue reading Gebakte Blomkool / Baked Cauliflower