Gebak / Baked goods · Groente / Vegetables · Uncategorized

Murgpampoen, uie en feta pizza / Babymarrow, onion and feta pizza

Januarie maand is altyd ‘n maand van nuwe beginne…nuwe voornemens…nuwe ondernemings om gesond te eet! Dis dan altyd ‘n goeie idee om ‘n paar resepte te hê wat maklik is om te maak, gesond is en nog boonop lekker is ook. Hierdie resep is een so ‘n resep. Ek het die idee om gekoopte “wraps”… Continue reading Murgpampoen, uie en feta pizza / Babymarrow, onion and feta pizza

Nagereg / Pudding · Uncategorized

Steri-stumpie sjokolade mousse / Chocolate mousse

Hierdie is een van daai resepte wat een van my vriendinne een dag op die internet iewers gesien het en toe van daar af hoor ek net die heeltyd van hierdie resep wat so dekadent lyk en wat almal graag wil maak. Ek gaan soek toe die resep…en ek moes dit toe natuurlik probeer maak.… Continue reading Steri-stumpie sjokolade mousse / Chocolate mousse